Thursday, August 18, 2011

Jannie Grappies

Die klas moet se wat hulle gaan word as hulle groot is. Almal word polisiemanne, brandweermanne en verpleegsters. Jannie se beurt: "Juffrou, ek gaan 'n biker word." Juffrou se hy moet verduidelik wat 'n biker doen. "Juffrou, ek gaan 'n HONDA ry, ek gaan brandewyn drink en al die girls spyker." Juffrou gee hom 'n séér pakslae. "Jannie, verduidelik nou weer wat jy gaan word!" Jannie antwoord: " 'n KLEIN bikertjie, juffrou." "Nou wat is dit, Jannie?" Hy antwoord: "Juffrou, ek sal maar BMX ry, rooi koeldrank drink en draad trek..."

For more Short Jokes Visit:
Short Hilarious Jokes For Twitter and Facebook
Chuck Norris... Say No More!!
Short Crazy Corny Jokes
Top 10 Dirty Jokes
Yo Mamma...

3 comments:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete